Sondag 11 February se heerlike Potjies by R50 Pot Restaurant!

Special Date: 
Sun, 11/02/2018 - 11:00 - 15:30

1. Mild kerrie hoender (hoender porsies) potjie bedien met rys of stamp mielies en 'n gratis roosterkoek vir R50
2. BBQ beef short rib potjie met baba aartappels bedien met rys of stamp mielies en 'n gratis roosterkoek vir R80
3. Mosselpot met wit wyn bedien met noodles, rys of stamp mielies met 'n gratis roosterkoek vir R85

Besprekings noodsaaklik asb om teleurstelling te vermy - 0828509005

Indien moontlik gee jou voorkeur van potjie met bespreking asb.

Neem asb kennis dat Potjies bedien word vanaf 11.00 tot 15.30 solank voorraad hou - ons bedien net Potjies op n Sondag en nie ons volledige spyskaart nie.

Dankie vir almal se ondersteuning
Vriendelike Groete
Chris en Susan
0828509005 / 0746236643

Click to view R50 Pot's Webpage

Flyer
R50 Pot
Gedeelte 57 plaas dwarsweg 260
Groot Brakrivier, 6535
South Africa