Ontbyt "special" by R50 Pot in Groot Brakrivier.

Special Date: 
Fri, 19/01/2018 (All day)

Kom geniet ons "spade" ontbyt vir R35 en kry 1 koppie van ons heerlike plaas koffie met kondensmelk gratis met elke ontbyt - geldig vir Januarie vanaf Dinsdae tot Vrydae alleenlik.

R50 POT RESTAURANT GROOT BRAKRIVIER @ SANTIAAN FARM
082 850 9005 / 074 623 6643

Click to view R50 Pot's Webpage

R50 Pot Restaurant
R50 Pot Restaurant
Gedeelte 57 van die plaas dwarswee 260
Groot Brak, WC
South Africa