Ontbyt en Sondag ete by The Pot in Groot Brak

Special Date: 
Sun, 04/11/2018 - 08:30 - 15:30

Ons doen ontbyt op 'n Sondag tussen 08.30 en 11.00.
Ons middag ete is beskikbaar tussen 12.00 en 15.30 terwyl voorraad hou - Besprekings asb.

Kinder spyskaart beskikbaar.

Share asb met vriende en vra hulle om ons page te Follow op Facebook (The Pot - Groot Brakrivier).

Biertuin is oop vir heerlike koue bier op kraan en Gin op kraan.

Ons is gelee op R102 tussen Groot Brak en George lughawe op plaas Santiaan (5km uit Groot Brak)

Pot Groete
Chris en Susan
0828509005 / 0746236643

Sondag ete

The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie

PLAAS ONTBYT

The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie

Bier Tuin

The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie
The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie

****

The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie
The Pot Restaurant
Gedeelte 57 plaas dwarsweg 260
Groot Brakrivier, 6535
South Africa