Lekker specials en musiek by Dolf se Stasie!

Special Date: 
Fri, 10/11/2017 - 18:00

Kom geniet DJ WILLIE se lawaai en ons lekker specials vanaand by Dolf se Stasie in Hartenbos - Vis, skyfies en slaai OF Calamari, skyfies en slaai OF Vis en Calamari combo, skyfies en slaai teen SLEGS R70! Dbl KWV en coke R20! Vanaf 18h00. Ongelukkig geen take away.

Telephone: 044 695 4166 / Cell: 072 405 0009

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Flyer
Dolf se stasie
portnatal avenue
Hartenbos, WC
South Africa