Dubbel Brandy en Coke R22 - Stefans Pub in Hartenbos

Special Date: 
Wed, 13/09/2017 (All day) - Sat, 30/09/2017 (All day)

Kom geniet 'n dubbel Brandewyn en Coke vir slegs R22 of 'n Lions Dumpie R12 terwyl jy loer op ons heerlike spyskaart: Pizzas, Burgers, slaaie, lewerkoekies, vis asook chips! Bestellings kan ook geplaas word. Elke Vrydag aand is karaoke aand vanaf 20h00 ! Kom geniet u self in 'n vriendelike atmosfeer en dans die aand verby!!

Kontak: Aubrey 082 098 8107 / Rita 082 547 0364

CLICK HERE to view Stefan's Pub & Restaurant's Webpage/a>

Stefans pub and Restaurant Hartenbos
Stefans pub and Restaurant
Kompanje Laan oorkant Spar
Hartenbos, WC
South Africa