Bekostigbare 3kg Vleis Boksies !!

in
Special Date: 
Wed, 06/02/2019 (All day) - Wed, 20/02/2019 (All day)

Biltong en Braai Slaghuis in George het dit vir jou nog makliker gemaak om jou maand se vleis te koop, ons het verskillende 3kg vleis boksies teen bekostigbare pryse wat jy van kan kies, plaas jou bestelling NOU - 082 856 2873. Kyk onder op flyer vir die verkeidenheid boksies wat jy vanaf kan kies:

CLICK HERE to view Braai & Biltong's Web page

Flyer
Biltong en Braai Butchery / Slaghuis
43 Wellington St, Denneoord
George, WC, 6530
South Africa