NG MOEDERGEMEENTE Kerk / Church

Eredienstye is soos volg:

Oggend eredienste om 09:00

Informele kerkbyeenkoms [Eurythmia] onder leiding van die Evangelisasiebediening elke Sondagaand in die kerk om 19:00

Volledige inligting oor eredienste en tye vir die jaar is op die kerkalmanak (by kerkkantoor besikbaar)

Nagmaal: Nagmaal is ‘n sigbare manier waarop ons die goedheid van ons Vader vier.

Musiekdirekteur: Friena Maritz 044 874 2036[k];082 471 1825

Estetiese versorging van eredienste: Sluit in rangskikkings, onderskeie kanselklede en veral viering van die kerklike jaar en andere. Kontakpersoon: Marie Stander 044 873 4140.Gemeentelede kan ook hierby betrokke raak.

Erediensbediening: Kontak:

Freddie van der Merwe 044 8708626 of 079 516 4459
Epos:vandermerwefa@sainet.co.za

N.G. Kerk / Church
Courtney St
George, WC, 6529
South Africa
33° 57' 21.9132" S, 22° 27' 47.4444" E
Javascript is required to view this map.

Contact

Telephone: 
044 874 2036

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions