VOU N BOOM TOE IN PIENK
Egmond Coetzee van E Coetzee Apteek, 72 York Straat is op die foto druk besig met voorbereiding om meter lange pienk materiaal te knip vir die “Pink Trees for Pauline”-Projek. Pienk materiaal sal ook vanaf Augustus maand te koop wees by E Coetzee Apteek, Coffee & More asook die NG Kerk Moeder Gemeente.
Materiaal sal hierdie naweek by die Vodacom Kaasfees by die Outeniqua Rugby Stadium beskikbaar wees teen R20 ‘n meter by die Pink Trees for Pauline stalletjie.
Wonderlike pryse kan gewen word hierdie naweek, kom ondersteun ons gerus by die Vodacom Kaasfees. Pink Trees for Pauline is ‘n nasionale fondsinsamelingsprojek vir alle geregistreerde kankerorganisasies in ‘n bepaalde munisipale gebied. Nagenoeg 100 dorpe neem aan die projek deel.
Fondse wat gegenereer word deur Pink Trees for Pauline word aangewend om enige individu wat geraak word deur die diagnose van enige kanker te ondersteun met toegang tot kankerbehandeling. Fondse ingesamel in George word in die totale munisipale gebied van George aangewend.
Om betrokke te raak by die projek kontak vir Este Coetzee op 083 303 8022 of epos media@gojipr.net .
- 5870 reads
Send to friend
If you interested please apply by contact us via email: info.order24hours@aol.com
The food is top notch and the service is impeccable. I would highly recommend Woo's to anyone.
Great, friendly service and good value for money
Kar is gevind ....Lawaaikamp net in straat gestaan.
Guaranteed to never dissapoint our customers !!!