News - WITTEDRIFT HIGH SCHOOL

Danielle van den Heever was a excellent matric student and headgirl of Wittedrift High in 2011. She received six distinctions for her matric year. Because of her academic results, leadership qualities and her participation in various sport activities, she was awarded the Vice-Chancellor's Scholarship Award and bursary of the University of Port Elizabeth. She is busy with her studies in Marine Biology.

Hoërskool Wittedrift se seuns- en meisies toutrekspanne het die naweek van 3 Maart 2012 aan die SWD Toutrekkampioenskappe deelgeneem. Die meisies, wat vir die eerste keer deelgeneem het, het 'n 2de plek verower. Die seuns het 'n 4de plek behaal. Albei spanne neem aan die SA-kampioenskappe deel op 15-17 Maart 2012 in Malmesbury.

Hierdie opwindende sport verg baie harde oefening, deursettingsvermoë en intensiewe spanwerk.

Telephone: 
044 5359731
Wittedrift High School
Church Street Wittedrift
Plettenberg Bay, WC, 6600
South Africa
34° 3' 14.22" S, 23° 22' 25.8816" E
Javascript is required to view this map.