Nasionale Braaidag

in

Waar is nou n beter plek om die dag deur te bring as reg hier op Kwelanga se massiewe dek.Kinders op die klimraam en n koue bier binne maklike bereik.Kom geniet die stilte en uitsig terwyl ons rugby praat.
Besprekings 044-8780641
Braaipakke by die kroeg beskikbaar
Vure en braaiers sal voorsien word