Hartenbos riviermond Fishing Spot

Haaie, Kabeljou en Wit Steenbras kan daar gevang word.
*"Slide" met Lewendige Harder(mullet) vir Kabeljou. en Bonniekop of Makriel vir Haaie.
*Sny Bonnie se stert af, sny vanaf stert kant teen ruggraat albei kante tot by kiewe. Vou vleis oor kop en bind vas met rekgare.
*Gebruik .50 of .55 Double X Hi Abrasion Hi Visibility met 'n minimum 1.2mm "wind on" Leader. Sirkel Hoeke werk ook baie goed, moet net nie Vaskap"Strike" nie.
*Hou spaar "Spinning" Visstok byderhand vir Elwe wat verby swem.
*Gebruik Witkrap vir Wit Steenbras.

Alle benodighede is verkrygbaar by

Tackle Shack - Mosselbay

Hartenbos riviermond Fishing Spot
Paardekraal way Hartenbos
Mossel Bay, WC
South Africa
34° 6' 54.4896" S, 22° 7' 31.9908" E
Javascript is required to view this map.

Contact

Telephone: 
(044) 690-7726
Cell: 
0836266801
Fax: 
0446907726
Hartenbos riviermond Fishing Spot

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions