Hartenbos Mark

Die Hartenbos mark vind eenkeer n maand, op die 2de Saterdag van die maand van 08h00 tot 12h00 in die Haenbos Biblioteek plaas.Die volgende mark is op 10 Julie en bied handgemaakteartikels en geskenke.Christelike boeke en eetgoed soos pannekoek, soetgebak, vetkoek en jaffels is ook te koop. Uitstallers welkom. Skakel Sienie

Hartenbos Mark Hartenbos, WC, 6520
South Africa
34° 7' 27.8904" S, 22° 6' 41.5584" E
Javascript is required to view this map.

Contact

Telephone: 
(044) 695 1589
Cell: 
082 889 0711

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions