SINGLES DANS AAND by The Pot Restaurant!

Event Date: 
Sat, 20/07/2019 - 20:00

Ons bied aan Singles dans aand 20 Julie vanaf 20h00 tot laat! Is jy 35+ en single? Is jy ''ready to mingle''? Kom geniet 'n heerlike Singles dans aand by The Pot Restaurant met optrede deur Herman & Driekie en kontant kroeg teen R145pp met ete ingesluit!

Slegs op besprekings - Chris 082 850 9005 en Susan 0746236643

Click to view R50 Pot's Webpage

Flyers: 
The Pot Restaurant
The Pot Restaurant
Gedeelte 57 van die plaas dwarswee 260
Groot Brak, WC
South Africa