NGK George-Bergsig se spesiale erediens vir senior lidmate

in
Event Date: 
Sun, 08/10/2017 - 09:00

SONDAG 8 OKTOBER om 09:00 is dit weer tyd vir NGK George-Bergsig se spesiale erediens vir senior lidmate. Na afloop van die diens is daar ‘n heerlike KUIER-TEE vir al ons seniors in die saal. Indien moontlik, bevestig asb vooraf by die kerkkantoor indien jy die tee gaan bywoon (044 871 1338).

Vir meer inligting oor NG Bergsig gemeente en aktiwiteite, besoek gerus ons webblad: http://george-bergsig.co.za/.

SONDAG 15 OKTOBER EREDIENSTE:
- ALTERNATIEF 08:30 (met ander instrumente)
- #KLEUTERKERK ((3-6jr) 08:30
- #KINDERKERK (Gr 1-7) 08:30
- EREDIENS 10:00 (orrel)
- KRUISDIENS 18:00.
- #ignite (vir Gr 8-11) direk ná die Kruisdiens (18:00)
- Belydenis van geloof-groep (Gr 11's) om 16:45 by die Jeuglokaal.

KERKKANTOOR:
Ure: Ma-Vry 08:00-13:00,
Tel: 044 871 1338,
Faks: 044 871 4969,
Epos: admin@george-bergsig.co.za, kantoor@george-bergsig.co.za
FB: NG George Bergsig Gemeente
Web: www.george-bergsig.co.za
Adres: Hoek van 4de en Meyerstr, Bergsig

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

NG Kerk George-Bergsig George
NG Kerk George-Bergsig
Hoek van 4de en Meyer str
George, WC
South Africa