LEKKER LANGARM SOKKIE elke Saterdag by OMNIA!!

in
Event Date: 
Sat, 06/10/2018 - 18:00

Kom Sokkie lekker saam op die BESTE Afrikaanse en 80's/90's treffers elke Saterdag aand op ons GROOT dansvloer met UITSTEKENDE klank en beligting en kuier tot die vroeg oggend ure op ons verskeidenheid drankies teen goeie pryse by OMNIA Night Club !!

Ons nooi almal hartlik uit om die aand saam ons te kom geniet!!

OMNIA NIGHT CLUB
38 Courtenay street
George, WC
South Africa