Kry jou kaartjies vir Brandewyn en Melktert !

Event Date: 
Thu, 12/09/2019 - 18:30

Brandewyn en Melktert is ‘n aand propvol nostalgiese musiek deur twee legendes van die Afrikaanse musiekbedryf. Tussendeur bly die humor ook nie agter nie en staaltjies uit hulle honderde optredes en verskeie toere laat die gehoor skaterlag.

Datum: 12 September 2019
Koste: R250 per persoon
Dit sluit in botterskorsiesop vir voorgereg en platters vir hoofgereg. Daar sal ook ’n kontant kroeg beskikbaar wees.

Vir besprekings skakel 081 876 8925 of 044 690 5555

Click to view The Coffee Club's Web page

Flyers: 
The Coffee Club & Bistro
The Coffee Club & Bistro
13 Marsh street
Mossel Bay, WC
South Africa