Koos Du Plessis -Stories agter die man en sy musiek!

Event Date: 
Sun, 22/12/2019 - 13:00

Albert Meintjes bring hierdie uitstekende produksie Grootbrak Rivier toe by The Pot Restaurant hierdie Desember 2019!

"My musiek, skryf daaroor. Ek's net n' doodgewone ou"-Koos du Plessis

n' Heerlike middag van stories en musiek.

R100 pp. Please RSVP at 082 850 9005. Booking is essential.

Click to view The Pot's Web page

Flyers: 

Koos Du Plessis -Stories agter die man en sy musiek!

The Pot Restaurant
The Pot Restaurant
(R102 - 5km from GB and 14km from George Airport)
Groot Brak, WC
South Africa