Kom geniet die Rugby by Dolf se Stasie!

Event Date: 
Fri, 25/05/2018 - 18:00

Vanaand 25 Mei by Dolf se stasie Hartenbos DJ Willie Lawaai, Kom kyk rugby saam ons 21h40 Sharks teen die Jaguares. Heerlike maaltye beskikbaar: Vol hoender schnitzel met skyfies en slaai R90, Hake en calamari combo met slaai en skyfies R90 en 300gr Steak met skyfies en slaai R120!

Vir meer inligtng: 072 278 4590 !

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Flyers: 
Flyer
Dolf se stasie
Port Natal avenue
Hartenbos, WC