Kersete vir 2019 at The Pot Restaurant !

Event Date: 
Wed, 25/12/2019 - 11:00 - 15:00

Ons doen 'n tradisionele koue Kersete waarmee baie van ons grootgeword het.

Neem asb kennis dat ons hek op Kersdag om 11.00 sal oopmaak. Ons bedien die ete 12.00 en ons sluit die hek om 15.00.

Neem asb kennis dat ons Kersdag slegs 'n Kersete bedien en dat ons toe sal wees op 26 Desember.

Bespreek betyds om teleurstelling te voorkom aangesien ons slegs 'n beperkte hoeveelheid besprekings gaan neem.

Pot groete

Chris en Susan

We're situated on the R102 between Groot Brak and George airport

Click to view The Pot's Webpage

Flyers: 

MENU

The Pot Restaurant
The Pot Restaurant
R102 between Groot Brak and George airport
Groot Brak, WC
South Africa