Jake Gunn LIVE vandag by Oyster World in Grootbrak!

Event Date: 
Thu, 28/12/2017 - 13:00 - 17:00

Kom geniet Jake Gunn LIVE vandag vanaf 13:00 - 17:00 slegs by Oyster World in Grootbrak Rivier, probeer een van ons heerlike seekos disse met 'n lekker koel drankie en geniet die musiek. Kaartjies net R60. Hein 082 412 9754

View Oyster World's Web page HERE

Oyster World
213 Stasie Road, Next to the Highway, Great Brak River,
Groot Brak, WC
South Africa