Heerlike SPITBRAAI 11 Mei by Frangos !

Event Date: 
Mon, 11/03/2019 - 14:00

Suid Kaap Canopy bied aan Spitbraai 11 Mei 2019 by Frangos Pub & Grill in Groot Brak in die herdenking vir die aanvalle op Cassinga, Savate en Ops Argon.

Tyd : 14:00
Kos sal gereed wees teen 17:30 en sluit knoffelbrood en 2 slaaie in teen R120/kop

044 620 2215

CLICK HERE to view Frangos Webpage

044-620-2215

Flyers: 
Flyer
Frangos
41 Long street
Great Brak, WC
South Africa