Hartlike uitnodiging na NGK George-Bergsig se HEMELVAARTDIENS

in
Event Date: 
Thu, 10/05/2018 - 18:00

Hartlike uitnodiging na NGK George-Bergsig se HEMELVAARTDIENS op Donderdag 10 Mei om 18:00.

- PINKSTERreeks met Deon Loots van So 13 tot Do 17 Mei:

Om lief te hê in Suid-Afrika...

TEMAS:

* Sondagoggend 08:30 / 10:00 - Waarom is dit so moeilik?

* Sondagaand 18:00 - Liefde het onder ons kom woning maak.

* Maandag 15:00 / 18:00 - Hoe word liefde deel van my lewe?

* Dinsdag 15:00 / 18:00 - As liefde tot vervulling kom...

* Woensdag 15:00 / 18:00 - Liefde wat skanse afbreek.

* Donderdag 15:00 / 18:00 - Liefde as "Goeie Nuus”

PINKSTERdienste en #bergsigjeug Sondag 13 Mei

08:30 Alternatief, 10:00 Erediens

08:30 #kleuterkerk (3-6jr) & #kinderkerk (Gr 1-7)

09:30 #ignite (tieners) & #belydenisgroep

18:00 Kruisdiens

KERKKANTOOR:
Ma-Vry 08:00-13:00 | TEL: 044 871 1338 | FAKS: 044 871 4969
E-POS: admin@george-bergsig.co.za
FACEBOOK: NG George-Bergsig
WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za
ADRES: H/v 4de & Meyerstr, George

Langnaweke:
09:00 Erediens
18:00 Kruisdiens in Jeuglokaal

Vakansies: 09:00 Erediens

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Flyers: 
Flyer
NG Kerk George-Bergsig
Hoek van 4de en Meyer str
George, WC
South Africa