George Landbou Skou 2019

in
Event Date: 
Thu, 29/08/2019 (All day) - Sat, 31/08/2019 (All day)

George Landbou Skou vind plaas die 29, 30 & 31 Augustus - Kom geniet al die vermaaklikhede, kompetiesies en uitstallers. Daar is iets vir almal. Besoek gerus www.georgelandbouskou.co.za en laai die LoveGeorge App op jou foon sodat jy op hoogte kan bly oor die Skou en ander George gebeure: https://lovegeorge.co.za/download-lovegeorge-app/

SIEN MEER INLIGTING OP DIE POSTER ONDER AANGEHEG:

Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.

Flyers: 
George Landbou Skou
George Landbou Skou
Skougronde
George, WC
South Africa