Fondsinsameling - Potjiekos ete en Veiling!

Event Date: 
Sat, 31/08/2019 - 12:00 - 17:00

Hartenbos Gemeenskapsveiligheidsforum vra asseblief vir julle ondersteuning met ons fondsinsameling ten bate van een van ons lede se regskoste!

Datum : Saterdag 31 Augustus
Tyd : Vanaf 12:00 tot 17:00
Plek : Driving Range 19 de PUITJIE Hartenbos
Koste : R50 (moet vooraf gekoop word)

Hoe kan jy betrokke raak?
*Koop 'n kaartjie of help met kaartjieverkope deur jou vriende en familie te nooi
*Maak 'n potjie
*Skenk bestandele
*Skenk veilingsitems
*Maak 'n finansiele bydrae

Kontak die volgende bestuurslede vir meer inligting
Hennie Hammond 083 587 6921
Tertius Notnagel 083 261 2016
Jenny Terblanche 082 773 9509
Charl Hayden 082 748 2845
Elie Enslin 082 456 7651

Etes sal tussen 16:00 en 17:00 beskikbaar wees.

CLICK HERE to view our Web page

Flyers: 
Flyer
@ the 19th hole
Onderbos laan
Hartenbos, WC
South Africa