DJ Willie Lawaai

Event Date: 
Fri, 30/11/2018 - 18:00

Kom Geniet die aand saam met ons.
DJ Willie maak lekker musiek.
Heerlike kos en drankies.
Dbl Olof en Coke R22
Dbl Vat en Water R22
Lekker Kroegmandie vir die tafel R200

Dolf se Stasie:044 695 4166

Dolf se Stasie Restaurant en Kroeg
Port Natal Weg
Hartenbos
South Africa
uploaded image