BUFFET ONTBYT SAAM MET FANIE DE VILLIERS

Event Date: 
Sat, 29/09/2012 - 07:30 - 10:00

Die KFC Punt Krieketfees en Johan Stander Makelaars bied op Saterdag 29 September 'n buffet ontbyt aan saam met Fanie de Villiers by Admiral's . Bespreek u kaartjie by Hoërskool Punt of puntkrieketfees@gmail.com vroegtydog om teleurstelling te voorkom.

Flyers: 
Flyer