Book your Christmas Buffet Lunch with De DEKKE

Event Date: 
Tue, 25/12/2018 - 11:00 - 15:00

DE DEKKE KERSFEES BUFFET BESPREKINGS

Het u al u Kersete Bespreek?
De Dekke Restaurant bied 'n heerlike Kersfees Buffet aan op
Dinsdag, 25 Des.
Tyd: 11vm - 15nm

Sanya speel pragtige klavier agtergrond musiek, vir die dag se optrede

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Tel: 044 620 2531 of
Email: dedekkefunctions@gmail.com

Flyers: 

De Dekke Christmas Buffet

De Dekke Christmas Lunch Buffet
De Dekke Restaurant, Ladies & Sports Bar
2 Morrison Road De Dekke Sentrum, N2 off Ramp
Great Brak river, Garden Route, WC, 6525
South Africa