BIRTHDAY BASH @ The 19th, Houthuis.

Event Date: 
Sat, 17/11/2018 - 12:00

To celebrate our Birthday we're inviting you all to come have an awesome day with us on Saturday 17 Nov from 12:00 !!
Wors broodjies vir alle kliente beskikbaar
Twee Honderd rand (R200) vir die eerste 30 kliente en drink wat jy sien vir twee (2) ure
BAIE ander inbar specials
Drank pryse wat jy nooit weer sal sien nie
Bar speletjies galor (shark pool, darts, beer pong) en nog meer met goeie ou boere musiek!!

Kom geniet die dag saam ons !!!

CLICK HERE to view our Webpage

076 358 0251 / 074 272 76384

Flyers: 
@ the 19th hole, houthuis
@ the 19th hole, houthuis
Onderbos laan
Hartenbos, WC
South Africa