ADAM TAS LIVE by die Bush Lapa.

in
Event Date: 
Fri, 21/07/2017 - 18:00

Die BUSH LAPA in samewerking met ADAM TAS bring hierdie Spesiale Aand ter ondersteuning van KNYSNA op Vrydag 21 Julie.Kom kuier saam en ondersteun die doel!Deure open 18hoo, Pre-shows 19h30, ADAM TAS 20h30.Kaartjies R100 - R180, vir bespreking van Kaartjies: admin@heroldsbayresort.co.za Navrae: 0448510113.

Click to view Herold's Bay Eco Resort's web page Resort

Herold's Bay Eco Resort - The Bush Lapa venue George
The Bush Lapa
at Herolds bay Resort
George, WC