MOSSELBAAI KERS-KUNSMARK

Die 14de Mosselbaai Kers-Kunsmark vind plaas van 17-19 Desember 2018 in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal, h/v 15de en 17de Laan, Mosselbaai en is elke dag oop van 08:00-18:00. Hierdie gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van Unieke Handgemaakte Geskenke en Produkte teen billike pryse wat nie in winkels te koop is nie. Produkte is o.a. naald-, hout-, krale- en leerwerk, beskuit en koekies, gebak en lekkers, juwele, klere, vetplante, kinderspeelgoed, gebreide speelgoed, geverfde kinder t-hemde, skilderye, snuisterye en vele meer. Heerlike eet- en drinkgoed gaan ook te koop wees. ~ Kom ondersteun Mosselbaai DBV en maak 'n honde en kathartjie bly deur hondekos of katpilletjies saam te bring ~ Hierdie is 'n heerlike Plattelandse VAKANSIE-ERVARING by die SEE !! So bring die familie en vriende en geniet dit saam; terwyl u Kers-inkopies doen. Vir verdere Inligting of Stalletjiebesprekings kontak : Cecile by 082 2243 865
Telephone: 
0822243865
Mosselbaai-suid NG Kerksaal
c/o 15th and 17th Avenue
Mossel bay, WC, 6500
South Africa
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image