MOSSELBAAI KERS-KUNSMARK

Die Mosselbaai Kers-kunsmark vind plaas van 19-21 Desember in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal h/v 15de en 17de Laan en is elke dag oop van 08:00-18:00. Die gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van unieke handgemaakte geskenke en produkte ; teen bekostigbare pryse en wat nie in winkels te koop is nie. Die Kenani Dienssentrum verkoop heerlike eet- en drinkgoed. Hierdie is 'n heerlike plattelandse VAKANSIE-ERVARING by die SEE !! So bring die familie en vriende en geniet dit saam ; terwyl u Kers-inkopies doen. Vir inligting op Stalletjiebesprekings kontak CECILE by 082 2243 865
Telephone: 
0822243865
Mosselbaai-suid NG Kerksaal
h/v 15de en 17de Laan Linkside
Mosselbaai, 6500
South Africa