Missing Dog

R1500 beloning. Mocca is nou al twee maande weg, en ons het nog geen nuwe inligting ontvang nie. Ons vra asseblief dat almal nogsteeds sal uitkyk vir hom. Ons mis hom verskriklik baie en gee nie hoop op dat ons hom weer sal sien nie. As daar 'n vermoede is dat iemand hom dalk êrens sien, sal ons uitry om te gaan kyk of dit hy is. Ons vra ook dat as enige iemand inligting het aanrakend sy verdwying dat hulle ons annoniem kan kontak, alles sal op 'n "no questions asked" wyse hanteer word. Kontak ons asseblief op 0764518345 / 0742261751 / 0448711537 Asseblief share weer dat ons sy gesiggie herkenbaar kan maak.
Telephone: 
0764518345
George
South Africa
uploaded image