CURRO GRONDSLAGFASE - OPEDAG

Curro Mosselbaai het 'n OPEDAG (Grondslagfase) op Vrydag, 27 Mei 2016. Dit sal by die Skoolsaal, Seemeeustraat, Heiderand plaasvind van 09:00-12:30. Die program is as volg: 09:00 - Verwelkoming in die Saal. Marimba deur Gr 1,2 en 3 Items van Solis vir Christus en die Talentaand 09:30 - Buitespeel tydens pouse 10:00 - KDA 10:30 - Rekenaars 11:00 - Robotics 11:30 - Matilda Voorskou 12:00 - Skryf u kind in by Curro vir 2017 Bring u kind om 'n heerlike dag by Curro te geniet en al die interessante aktiwiteite van die Curro "grootskool" te beleef. U as ouer kan uself bekend kom maak met die skool, aktiwiteite, akademie en pret wat u kind in 2017 by Curro kan beleef. U is welkom om vrae te vra en inligting te bekom. Onderwysers en Ouer-Ondersteunings Vereniging sal beskikbaar wees. Ons nooi alle belangstellendes om hierdie dag met ons te deel ! Navrae : Kontak Marie-Louise by 044-6933488 of 082 567 6067
Telephone: 
0822243865
Curro Mossel bay
Seemeeu street Heiderand
Mossel Bay, WC, 6500
South Africa
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image