CURRO BINNENSHUISE HOKKIE OPENING

Curro Privaatskool bied Binnenshuise Hokkie aan! Die opening vind plaas op Saterdag, 11 Maart 2017 in die Skoolsaal van die Curro Privaatskool, Seemeeustraat, Heiderand. Verskeie planne gaan deelneem van 09:00-17:00. Snoepie beskikbaar. Vir verdere inligting/inskrywings :- Kontak Bianca by 044-6933488
Telephone: 
0822243865
Curro Privaatskool
Seemeeustraat Heiderand
Mosselbaai, 6500
South Africa
uploaded image