Calitzdorp Port-Musiek Fees

Die Calitzdorp Port - Musiek fees vind plaas die naweek van die 18de Mei, tydens die jaarlikse Calitzdorp Port Fees. Oudergewoonte word dit gehou by Die Bosvarkie net buite die dorp. Enigiemand wat sou belangstel om as borg by die musiek fees betrokke te raak kontak my gerus! Ons wil graag bobaas vertonings vir die feesgangers besorg en het u hulp nodig om dit die moeite werd te maak. Dankie
Telephone: 
076 627 4658
Die Bosvarkie Calitzdorp
South Africa
33° 32' 14.28" S, 21° 41' 7.3716" E
Javascript is required to view this map.