Hartenbos - Fish & Tackle

Hartenbos Sport - hengel buitelewe

Hartenbos Sport is ñ bekende sport winkel geleë in die asemrowende tuinroete in die hart van die sakesentrum in die gewilde vakansie dorp Hartenbos.

By Hartenbos Sport is die see, berge en natuur deel van die lokale sowel as vakansiegangers se aktiewieteite wat daarvan hou om in die buitelewe dinge te doen, of dit nou draf, stap, fietsry of hengel is of somer net om die vars see lug in te asem .

Hartenbos Sport bied ñ verskeidenheid van produkte wat elkeen sal beindruk en ons kliente kry wat hulle soek van rugby, netbal hokkie, krieket, hengel, fietsry, strand sambrele, snorkel, geskenke, speelgoed, klerasie, kamp, messe, windbukse, hoede, braai, en hardeware toerusting.

Hartenbos Sport, Hengel en Buitelewe wil u graag ontmoet en ñ verskil in u lewe maak.

LEWE JOU DROOM !

Sports and Fishing Tackle Shop - Hartenbos Sport is a well known sport, angling, camping and hardware shop in Hartenbos. We offer a wide variety of products from rugby, netball, cricket, angling, beach umbrellas, snorkling, gifts, toys, cloting etc for the holiday maker.

Sports and Fishing Tackle Shop,Hartenbos Sport hengel buitelewe
Read more >>