Great Brak - Out & About

Garden Route Art Galleries and Artists

Art Gallery, Local Artists, Art Exhibitions, art society's, Art lessons & Classes, Artwork, art supplies and Art shops.

Variety of Art Galleries, artists, art shops and tutors giving lessons & classes in the Garden Route - Mossel Bay, Great Brak, Hartenbos, George, Wilderness, Sedgefield, Knysna, Plettenberg Bay

De Dekke Antiques and Collectibles Store Great Brak River Mosselbaai Garden Route

Antique lovers, come and browse in the BIGGEST! Antique Shop in the Southern Cape.

Ons spog met die grootste Antieke winkel in die Suid-kaap, en mense kom van dwars-oor die land om ons winkel te besoek. Kom besoek gerus hierdie pragtige plek waarvan ALMAL so baie praat ! Dit is langs die N2, tussen George en Mosselbaai, in Grootbrak-rivier.

Annalene de Swardt werk saam met kliënte om ‘n interessante kombinasie van stukke vir ‘n spesifieke huis te soek.
Aangesien daar ‘n geweldige groot voorraad is, vlieg binneshuis-versierders van reg oor die land na haar. (10 minute vanaf die lughawe)
Hulle kan dan alles kry wat nodig is om ‘n woning sy eie unieke styl te gee.
Aangesien daar interessante artikels asook matte is, is daar baie hotelle en gastehuise wat volledig deur De Dekke Antiek gemeubileer word.

De Dekke Restaurant

Read more >>

Theatre@Brak -Great Brak River

Art Gallery in Great Brak River
We have a very nice and fresh collection of works by upcoming and already established artists

Read more >>

Elfgat Fishing spot Kleinbrak river mouth

* +- 150met. Links van Kleinbrak mond is Elfgat, daar is parkeer plek op die Duin.
* "Slide" Lewendige Harders of gebruik Sardien as Bodem Aas.(Gebruik Spons om aas te laat dryf.)
* Sardien kan ook as Dryfaas gebruik word.
* Silwer Lepels kan gebruik word vir Kunsaas
* gebruik Staaldraad vir 'n Strop.
* Onthou net 4 Elwe van min. 30cm per dag mag gehou word. Hou asb. daarby om te verseker dat daar nog vir ons nageslag oorbly.
* Onthou Elf toe Seisoen vanaf 1 Okt. tot 30 Nov.

Read more >>

Grootbrak Rolbal Klub

SPEELDAE:

Dinsdae, Woensdae en Saterdae

Tabs in 13.45

Kontak persoon : Matilda

Read more >>

Grootbrak Tennisklub / Great Brak Tennis Club

Grootbrak Tennisklub / Great Brak Tennis Club

The Keys can be collected at the Grootbrak Superette.

A key deposit of R20 (Reclaimable on return of key.)

R10 p.p for 2 hours (For visitors)

Read more >>