Great Brak - Local Attractions

De Dekke Antiques and Collectibles Store Great Brak River Mosselbaai Garden Route

Antique lovers, come and browse in the BIGGEST! Antique Shop in the Southern Cape.

Ons spog met die grootste Antieke winkel in die Suid-kaap, en mense kom van dwars-oor die land om ons winkel te besoek. Kom besoek gerus hierdie pragtige plek waarvan ALMAL so baie praat ! Dit is langs die N2, tussen George en Mosselbaai, in Grootbrak-rivier.

Annalene de Swardt werk saam met kliënte om ‘n interessante kombinasie van stukke vir ‘n spesifieke huis te soek.
Aangesien daar ‘n geweldige groot voorraad is, vlieg binneshuis-versierders van reg oor die land na haar. (10 minute vanaf die lughawe)
Hulle kan dan alles kry wat nodig is om ‘n woning sy eie unieke styl te gee.
Aangesien daar interessante artikels asook matte is, is daar baie hotelle en gastehuise wat volledig deur De Dekke Antiek gemeubileer word.

De Dekke Restaurant

Read more >>