Great Brak - Day Care

BraamBos Speelskool / Bramble Bush Playschool Great Brak River

SKOOL IS IN DIE NAAM MAAR PRET IS ONS LEUSE!!!!!!!!!

Kleuterskool - ouderdom 18mnd - 5 jr.

Weeklikse Tema's en Maandelikse uitstappies....

***** SKOOL IS IN DIE NAAM ... MAAR ... PRET IS ONS LEUSE!!!! *****

Bied voorbereiding aan vir leerders wat Gr R toe gaan.

Oop Maandae tot Vrydae vanaf 7:15 tot 17:30

Nuwe kontrakte vir 2013 is nou beskikbaar

KLEUTERSKOOL/ DAGSORG / NASORG OPEN WOENSDAG 16/01/2013

BraamBos Speelskool / Bramble Bush Playschool,
Langstraat 28,
Krieket Klubhuis,
Grootbrak rivier