Lekker Traditionele Dik Droewors!!

Kom probeer gerus ons heerlike smaakvolle traditionele dik droewors by Truly Good Biltong Shop in Sedgefield, ons droewors het amper geen vet in nie en is op die ou en natuurlike manier gedroog en gemaak. Jy sal defnitief NIE spuit wees nie! Ons Biltong is ook 'n WENNER!! Besoek ons winkel by The Scarab Market in Sedgefield. 083 714 6121

CLICK HERE to view our Web page

Truly Good Biltong Shop Sedgefield
Truly Good Biltong
The Scarab Market
Sedgefield, WC
South Africa