Kom besoek ons Baba kliniek by E Coetzee Apteek!

in

E Coetzee Apteek in George se nuwe Baba Kliniek bied nou 'n verskeidenhied dienste aan wat insluit:
*Gesins beplanning en voorkoming
*Baba inenting
*Bloeddruk, suiker en cholesterol
*Wonde en uit haal van steke
*Baba voeding en konsultansie

Besoek ons gerus by 72 York Straat in George of skakel ons op 044 874 3188.

Click here to view E COETZEE PHARMACY's Webpage

E. Coetzee Apteek Baba Kliniek

E. Coetzee Apteek / Pharmacy
E. Coetzee Apteek / Pharmacy
72 York Street
George, WC
South Africa