Kom besoek die nuwe Club House Sports Bar!

in

Die nuwe Club House Sports Bar (voorheen bekend as KZN KROEG) is nou oop en opgeknap onder nuwe bestuur met 'n lieflike bier tuin waar gaste kan ontspan en 'n lekker koue drankie saam vriende geniet, ons spyskaart offer 'n verskeidenheid heerlike geregte teen bilike pryse! Ons nooi julle hartlik uit om saam ons te kom kuier!

Vind ons in Doneraile Straat, Doneraile square in George.

063 145 3535

KLIK HIER om ons Webblad te besoek

Club House Sports Bar

Club House Sports Bar George

Bier Tuin

Club House Sports Bar George

SPYSKAART

Club House Sports Bar George
Club House Sports Bar George
Club House
Doneraile street, Doneraile square
George, WC
South Africa