Beplan jy 'n Funksie ?

The Coffee Club & Bistro in Mosselbaai speel gereeld gasheer vir stokvels en ooievaarstees, ons het ook ’n venue wat eksklusief gebruik word vir spesiale funksies wat gaste die nodige privaatheid bied.

Indien jy belangstel om jou volgende funksie by The Coffee Club & Bistro aan te bied kan jy vir Lusel skakel by 044 690 5555 Of stuur ’n e-pos na info@thecoffeeclubandbistro.co.za.

Click to view The Coffee Club's Web page

The Coffee Club Mossel Bay
The Coffee Club
13 Marsh Street
Mossel bay, WC
South Africa