Timberlake Organic Village - Wilderness

timberlake farm stall and organic food

Timberlake farm stall and organic food

Explore the forests with local author Leon Nell

in

Experience the depths of the Knysna Forests through the eyes of a professional travel writer, nature photographer, conservationist & tour guide.

Read more >>

Moreson Kinder & Jeug Sorgsentrum vier hul 90-jarige bestaan.

Event Date: 
Fri, 20/08/2010 (All day) - Sun, 22/08/2010 (All day)

Moreson ACVV Kinder & Jeug Sorgsentrum vier in Augustus hul 90-jarige bestaansjaar en beplan n groot fees vir die naweek van 20-22 Augustus...

Read more >>

Bobby van Jaarsveld in Mosselbaai

Event Date: 
Thu, 26/08/2010 (All day)

Bobby van Jaarsveld aanhangers kan solank uitsien na nog n optrede van die geliefde jong ster op die 26 Augustus vanjaar in Mosselbaai. Die vertoning wat deur The Best Organizers in die Mosselbaai Stadsaal aangebied sal word, beloof om weer eens vir groot opwinding te sorg...

Skakel Vanessa nou by 083 717 1842 of rig n e-pos aan thebestorganizer@telkomsa.net om jou sitplek te verseker. Kaartjies is ook by Kodak in die Mosselbaai Mall beskikbaar.

Read more >>

Kid's Pavement Art Competition at Woodmill Lane

in

What a great day of FUN !! at the The Pick & Pay Kid's Pavement Art Competition that whas held on the 5th, 6th & 7th of July at Woodmill Lane in Knysna...

Read more >>

Van Rensburgs Foods Kwagga Wynveiling

in
Event Date: 
Fri, 13/08/2010 (All day)

Van Rensburgs Foods Kwagga Wynveiling
Op 13 Augustus is ons jaarlikse wynveiling.
Hierdie is een van die hoogtepunte op ons
jaarlikse skoolkalender. Van die beste
wyne uit gesogte wynkelders is vanjaar op
die spyskaart...

Read more >>

Absolutely GREAT for pubs, bars, clubs, restaraunts or any other place with men :)

Some urinals for men incorporate fly targets: images of flies that are either printed on labels stuck to the inside of the urinal or embossed directly into the porcelain. According to statistics...

Read more >>

Groot Brak Uitspan-Mark

Event Date: 
Sat, 10/07/2010 (All day)

Die Groot Brak Uitspan-mark vind oorkant die Spar in Groot-Brakrivier plaas. Die gewilde mark is net die plek om al u tuisgebak en geskenke te koop terwyl heerlike eetgoed ook geniet kan word

Read more >>

Car-jacking attempt in Sedgefield

Kyle Boken of Sedgefield was ambushed by two men on his way home from work on June 11, in an apparent car-jacking attempt.

Read more >>

Road Closures and taxi services for Forest Marathon

in

As the registration / finish venue for thes year's Pick n Pay Cape Times Knysna Forest Marathon and Half Marathon has moved to the Heineken Pavilion at the Festival Grounds (the high school sports fields) on Waterfront Drive, traffic management systems and road closures will be in place on Friday, July 9 and Saturday, July 10...

Read more >>

Kom kuier saam by Kansa se jaarlikse fondsinsamelingstee: n Koppie vir Kanker

in
Event Date: 
Sat, 24/07/2010 - 10:00

Die spesiale tee is n jaarlikse instelling en een van Kansa se kankerbewusmakings- en fondsinsamelingsprojekte.
Vroue van alle ouderdomme word uitgenooi om op Saterdag 24 Julie om 10:00 saam te kuier by die Koppie vir Kansa.

Vanjaar se tema is 'Help ander deur moeilike tye' en die gasspreker vir die oggend is die vermaaklike motiveringspreker Cindy Liebenberg. Ook op die program met heerlike vermaak, is die plaaslike musikant Frik Pretorius.
Die tee vind plaas in die Burgersentrum in York straat en kaartjies beloop R60 per persoon. Kansa benodig nog sewe gasvroue vir die oggend.

Read more >>
Syndicate content

Garden Route